top of page
’n Keur uit ons koerant
Geniet ons gunstelingstories en -rubrieke uit vorige uitgawes.


BLIK VAN BINNE – Oor geraas
Ek het eenkeer gelees dis wetenskaplik bewys dat mense aan alles gewoond raak, behalwe twee dinge: meganiese geraas en borsinplantings.
Margaretha Victor
Mar 4, 2022


BOEKERUBRIEK – ’n Ganse lewe misgeleef
Een van die groot tragedies in die lewe, is dat ons onsself heel dikwels moet besig hou met dinge wat regtig nie vir ons lekker is nie.
Anneli Groenewald
Mar 4, 2022


BOEKERUBRIEK – Visse vreemder as fiksie
Foto’s van die enorme marlyn wat in Struisbaai wal toe gebring is, het my laat dink aan ’n ander groot vis in ’n ander groot storie.
Anneli Groenewald
Feb 18, 2022


BOEKERUBRIEK – Boekwurms lyk dalk sommerso, maar ‘watch’ ons…
Ek het ’n broertjie dood aan die gebruik van dwelmmiddels. Ek is uitgesproke daaroor. En onversetlik.
Anneli Groenewald
Feb 11, 2022


IN DIE OU DAE – ‘Lank gelede se eergisters’
In haar boek ‘Net om die Hoek van die Hemel’ verwys Lizette Payne bittersoet na ons argitektoniese erfenis as ‘eergisters van lank gelede’.
Ora Laubscher
Feb 4, 2022


BOEKERUBRIEK – ‘Brownies for one’ – Stel jou voor Nigella Lawson was ’n romanskrywer
Dis nou alles goed en wel om ’n Nobelpryswenner se boeke te kan lees en verstaan, maar hulle is darem nie die enigstes wat kan skryf nie.
Anneli Groenewald
Feb 4, 2022


BOEKERUBRIEK – My ouma lees Audrey Blignault en lag stil-stil
“Het spoke nekke?” vra my ouma vir my. Sy sit op haar bed met ’n boek in die hand. Geen ongewone posisie vir haar nie.
Anneli Groenewald
Jan 28, 2022
bottom of page



